1887

n Die Kerkblad - Neergedaal na die hel(?)

Volume 105, Issue 3146
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer 'n vislyn in 'n kraaines ineengestrengel word, is daar net een manier om uit die moeilikheid te kom: sny die lyn weerskante af, las die lyn en vang weer vis. Ongelukkig kan 'n mens nie met die geskiedenis só maklik wegkom nie. Jy kan nie by wyse van spreke die "ingewikkelde" stuk geskiedenis tussen die sestiende en twintigste eeu "uitsny" en dan die twee ente (1500 en 1900) aan mekaar las nie! Daar is dus geen ander pad as die "hardepad" om kraaineste te probeer ontrafel nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3146/EJC55786
2002-12-01
2017-04-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error