1887

n Die Kerkblad - Jesus se gebed

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Met die baie wat ons uit Jabes se gebed kan leer - 1 Kronieke 4:10 is immers deel van die Bybel en daarom deel van God se openbaring! - is dit myns insiens nodig om hierby perspektief te behou. As ons as Nuwe-Testamentiese gelowiges wil leer hoe en wat ons moet bid, gaan sit ons in die heel eerste plek aan die voete van ons Here Jesus Christus. Soos sy dissipels in Lukas 11:1 gedoen het, vra ons ook vir Hom: "Here, leer ons bid."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3146/EJC55787
2002-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error