1887

n Die Kerkblad - Redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Desember is hier. En terwyl ek hier skryf, is die wêreld daarbuite bleekvaal van droogte. Die vroeë somerreëns, wat vir die somerreënvalgebied van ons land lewensnoodsaaklik is, het weggebly. Baie boere wat nog nie hulle gesaaides vir hierdie seisoen in die grond kon kry nie, se oë kyk al dringender boontoe, op na die wolklose hemel; en verder, na ons hemelse Vader van wie elke goeie gawe neerdaal.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3146/EJC55790
2002-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error