1887

n Die Kerkblad - Die eindtyd en die wederkoms van Christus

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Kort voor die aanbreek van die nuwe eeu het in die uitgawe van 30 Junie 1999 en verlede jaar weer in die uitgawe van 3 Julie 2002 'n aantal uiters interessante artikels oor die eindgebeure geplaas - party daarvan in beide uitgawes deur dieselfde persone geskryf. Persoonlik stem ek saam met die oorgrote gedeelte daarvan, maar daar bly ook steeds nog lastige vrae oor ons "tradisionele gereformeerde" verklaring van die eindgebeure. Soms word die mees verregaande sektariese verklarings aangehaal om ons eie standpunte beter te staaf. Soms is ons verklarings nie heeltemal verantwoord nie, of staan selfs nie eens in die Bybel nie, en dikwels word nie alle tersaaklike tekste by hierdie verklarings betrek nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3147/EJC55804
2003-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error