1887

n Die Kerkblad - Grense is geleenthede

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Begrensdheid is so fundamenteel deel van ons alledaagse menswees dat die aard en werking van baie soorte natuurlike of geestelike hindernisse in ons lewensloop nie eintlik pla nie. Saam met 'n Dawid (Ps. 139:5) is ons tevrede en dankbaar vir die wonder dat God ons van agter en van voor insluit en sy hand op ons lê. Hoe wonderlik om voluit die geleentheid van elke dag en gebeurtenis as 'n uitdaging te ervaar om die weelde en sekerheid van God se koestering te begryp (Ps. 139:6).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3147/EJC55805
2003-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error