1887

n Die Kerkblad - By die kruispaaie : vra na die beste pad ...: uit die Woord

Volume 105, Issue 3147
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In elke mens se lewe is daar voortdurend 'n ontmoeting tussen die verlede en die toekoms. Geen oomblik gaan verby sonder dat 'n mens óf terugkyk óf vorentoe kyk nie. Baie keer is mense ook onbewus van hierdie getye van die gees wat soos die groot seë deur al die eeue spoel en terugtrek, die sand opskuif teen die land en weer saamvat dieptes toe. Ook die grootste storms met die hoë golwe en donderende slae teen rotse is van die ritme van getye, van heen-en-weer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3147/EJC55809
2003-01-01
2017-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error