1887

n Die Kerkblad - Dorslandtrek Gedenkfees 2003

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit sal in Augustus 2003 75 jaar wees dat 'n groot groep Afrikaners uit Angola na Suidwes-Afrika geïmmigreer het. Hierdie gebeurtenis is voorafgegaan deur 'n verhuising van Afrikaners tussen 1874 en 1903 uit Suid-Afrika, deur Betsjoeanaland (Botswana) en Suidwes Afrika (Namibië) na Angola. 'n Groot groep Afrikaners het in die laat 19de eeu weens verskeie redes huis en haard in Suid-Afrika verlaat en het deur die barre sandvlaktes van Botswana koers gekry na 'n tuiste daar iewers.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3148/EJC55816
2003-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error