1887

n Die Kerkblad - Ek as unieke mens : ons bondsjeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is so baie jongmense wat nabootsers wil wees. Hulle voel 'n totale mislukking en wil dan soos iemand anders wees wat hulle bewonder. "Ag, as ek maar soos hy was," word gesug. Natuurlik mag ons die mooi eienskappe en goeie voorbeeld van ander mense waardeer en dit selfs probeer navolg om daardeur jou eie uniekheid te verryk. Indien jy egter jou uniekheid voortdurend miskyk en 'n ander mens probeer wees, het dit die geweldige implikasie dat jy jou rug keer op God se handewerk in jou unieke menswees.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3148/EJC55819
2003-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error