1887

n Die Kerkblad - Geregtigheid in kerke!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Kerklike vergaderings kom dikwels in situasies dat hulle reg aan mense moet bedien. Hoewel kerklike regspraak bedienend van aard is, verskil dit egter nie of is dit nie in botsing met wêreldse reg nie, soos sommige mense foutiewelik dink. God het immers nie twee stelle regsbeginsels - een vir die kerk en een vir die wêreld - geskep wat teenoor mekaar staan nie! Trouens, kerklike regspraak behoort eintlik 'n voorbeeld vir wêreldse regspraak te wees en kerke het in die geskiedenis baie belangrike bydraes tot regsformulering gelewer. Calvyn, Grotius en Voetius was self regsgeleerdes. Al die reëls vir geregtigheid kom dan ook in die geopenbaarde Woord van God voor en word in al die Gereformeerde kerkordes eerbiedig en veronderstel.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3149/EJC55834
2003-03-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error