1887

n Die Kerkblad - Soos 'n stroom : ons bondsjeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

God se genade is nie 'n slaapmiddel nie. Dit maak jou nie passief nie, maar dit is soos 'n stroom wat jou in beweging bring. God se genade is so ryk en kleurvol dat dit jou nooit leeg agterlaat nie. God se genade is soos die skerp strale van die son. As jy daarna kyk, dan moet jy reageer. Dit is nie soos 'n flou flitsliggie wat geen indruk op jou maak nie, want genade bring jou by die kruis van Christus. En as jy deur die geloof by die kruis gestaan het, en jy begryp die wonder van vergewing, dan kan jy nie meer passief wees nie. Kom ons leer die genade van God nog beter ken soos Paulus dit in sy eie lewe beskrywe (lees 1 Tim. 1:12-17). Paulus beskrywe vyf kenmerke van God se genade.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3149/EJC55837
2003-03-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error