1887

n Die Kerkblad - Mag ons iets doen? : ons bondsjeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sommige mense glo dat jongmense geleer moet word hoe om te doen, maar hulle mag nie self doen nie. Dit is wel waar dat ons kerklike jeug bepaalde verantwoordelikhede nie kan hanteer nie, maar dit is verkeerd indien geen geleenthede aan jongmense gebied word om hulle verantwoordelikheid as Christene op 'n konkrete wyse uit te lewe nie. By jongmense is daar 'n lewensgerigtheid op die konkrete hier en nou wat meebring dat hulle die lewe konkreet wil beleef en graag spontaan 'n projek aanpak. Jongmense wil verantwoordelikhede beoefen en wil werklike keuses van belang kan maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3149/EJC55838
2003-03-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error