1887

n Die Kerkblad - Die vier grootstes : ons bondsjeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jesus is besig met die laaste onderrig aan sy dissipels. Met groot erns leer Jesus sy dissipels om mekaar lief te hê. Twee maal benadruk Hy dit dat dit 'n bevel en 'n opdrag van Hom is dat gelowiges mekaar moet liefhê (vers 12 en 17). Jesus gee egter nooit 'n opdrag sonder om aan te toon hoe daardie opdrag uitgevoer moet word nie. Dit doen Hy ook hier. In vers 12 sê Hy: "Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet." In hierdie woorde kry ons die maatstaf vir ons liefde vir mekaar, en dit is: "... soos Christus ons liefhet." Ons moet dus ons liefde voortdurend aan Christus se liefde meet.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3149/EJC55840
2003-03-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error