1887

n Die Kerkblad - Neergedaal het na die hel? (2)

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die eerste artikel ( 4 Desember 2002) is daar getrag om iets van die ingewikkelde ontstaansgeskiedenis van die Twaalf Artikels se formule "en neergedaal het na die hel" te belig. Daarin is gewys op die vertaalprobleem waarmee ons reeds vir eeue opgesaal sit, naamlik om doderyk verkeerdelik met hel (strafplek) te vertaal. Die vreemde oorspronklike konteks en die onsekere bedoelings van die kerkvaders wat die formule gebruik, is kortliks geskets. Daar is sydelings vermeld (tot oormaat van ramp) dat die Skrif nêrens 'n hellevaart leer of suggereer nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3149/EJC55845
2003-03-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error