1887

n Die Kerkblad - Ken jou beperkings

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As daar een ding is wat die mens maklik regkry, dan is dit om groot te praat, en te maak of jy tot alles in staat is. Toe ek op 'n keer aan my vrou gevra het of sy dink ek kan ook "jodel", het sy gesê sy glo nie, maar ek kan probeer. Ek het in die badkamer probeer, maar sy het dadelik die deur kom toedruk, en daarna wou my getroue hond my byt.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3149/EJC55846
2003-03-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error