1887

n Die Kerkblad - Die Messiaanse karakter van die Ou Testament en Psalmberyming

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Nasionale Sinode van 2003 het 'n hele aantal belangrike besluite geneem waaroor alle lidmate van die kerke nie ewe gelukkig is nie. Een van die besluite wat tans baie opspraak maak, is die besluit om die 2001- omdigting van die Psalms by die kerke vir gebruik aan te beveel. Hierdie besluit van die Sinode het gevolg nadat die saak van die nuwe omdigting telkens tevore op die tafel van sinodes was, en nadat deputate deur sinode benoem daaraan meegewerk het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3150/EJC55862
2003-04-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error