1887

n Die Kerkblad - Sinode 2003 en die Messiaanse Psalms

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In opdrag van Sinode 2000 het die volle deputategroep vir Liturgiese Sake as keurderspaneel opgetree om die Nuwe Psalmberyming (2001-omdigting) te beoordeel. Deel van hierdie deputate se werkswyse was om die nuwe omdigtings aan alle kerkrade te stuur en kommentaar te vra. Baie kommentaar met wisselende inhoud is ontvang. Al hierdie kommentaar is vervat in 'n Bylae wat beskikbaar was vir die Sinode van 2003. Die deputate het al hierdie kommentaar deurgewerk en sekere probleemareas geïdentifiseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3150/EJC55863
2003-04-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error