1887

n Die Kerkblad - Toerustingskamp vir studenteleiers in Drakensberge : ons bondsjeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Stunning!" Dit is die eerste woord wat by my opkom as ek aan die Visiekamp dink. Bo en behalwe al die "interresante" lesings, geloofsgroei en opbou van nuwe en vaster verhoudings, was die natuurskoon iets wat 'n mens nie gou kan vergeet nie. Vir 'n week lank het ons die voorreg gehad om elke oggend wakker te word met die mooiste berge reg rondom jou. Jabbokstiltes was ekstra spesiaal omdat jy opnuut kon besef hoe groot ons God is om alles van die hoogste pieke tot die fynste mis te kon maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3150/EJC55866
2003-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error