1887

n Die Kerkblad - Staan vas in 'n stukkende wêreld : ons bondsjeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jy het as jongmens die stukkende wêreld waarin ons lewe, reeds ontmoet. Die invloed van die sonde is orals - 'n invloed waaroor ons met berou voor God moet treur en waarteen ons koninklik moet veg. Dalk is jy geskok oor die vloektaal of kleredrag of drankmisbruik wat jy gesien en gehoor het. Maar die groot vraag is: As jy teleurgesteld is oor die sondige en lelike dinge wat jy gehoor en gesien het, wat gaan jy doen?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3150/EJC55869
2003-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error