1887

n Die Kerkblad - Twee nuwe professore by die Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is my voorreg om op versoek van 'n kort skets van prof. Callie Coetzee te gee. Hy is aan die einde van verlede jaar deur die Breë Kuratorium as professor aan die Teologiese Skool beroep, is in Januarie vanjaar in hierdie diens bevestig en is dus sedert die begin van 2003 aan die Teologiese Skool verbonde. In terme van die ooreenkoms tussen die GKSA en die PU vir CHO het die Universiteit hom ook benoem as medeprofessor in die Fakulteit Teologie. Wat hier volg, is inderdaad slegs 'n skets, en nie bedoel om volledig te wees nie. Die leser sal egter uit die hooflyne wat gebied word, gou kan agterkom dat prof. Callie Coetzee besondere gawes van die Here ontvang het, en dat die kerke in hom 'n ware dienskneg het wat sy werk as 'n roeping sien en wat hy tot eer van die Koning van die kerk sal wil verrig.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3150/EJC55876
2003-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error