1887

n Die Kerkblad - Gereformeerde Kerk Benoni bevestig vrouediakens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is op Sondag 16 Februarie 2003 geskiedenis gemaak in die Gereformeerde Kerk Benoni toe die eerste vroulike diakens van die gemeente bevestig is. Ons is dankbaar vir hierdie susters wat die roeping opgevolg het, en sien met groot verwagting uit na 'n bedeling waarbinne meer van die gawes wat die Here aan gelowiges gee, aangewend kan word vir Koninkrykswerk.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3151/EJC55898
2003-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error