1887

n Die Kerkblad - Is die arbeider nog sy loon werd?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 1 Mei word elke jaar Werkersdag gevier. Op hierdie vakansiedag word die klem laat val op werkers wêreldwyd en hul omstandighede. Die tyd het miskien aangebreek dat ons openlik die vraag moet vra of die werker nog sy loon werd is? 'n Mens moet natuurlik versigtig wees om te veralgemeen, maar wanneer mens begin ondersoek instel na die omvang van korrupsie in ons land, laat dit 'n mens koud. Daar is ongetwyfeld honderde duisende werkers wat getrou en eerlik werk, maar daar is ook duisende wat hul posisies vir eie voordeel misbruik.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3151/EJC55899
2003-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error