1887

n Die Kerkblad - Wees bly oor die klein dingetjies : ons bondsjeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ja, dis daardie onbeduidende klein stroompies wat deur die stad loop waarvan die kinders van Korag hier sing. Daardie stroompies wat so alledaags geword het, so vanselfsprekend. Loop jy daar verby, dan aanvaar jy dat daar watertjies in sal wees - miskien nie baie nie, maar daar sal wees. Dis vanselfsprekend dat die stroompie vloei. Nietig en beskeie, maar tog aanhoudend, so bestendig.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3151/EJC55901
2003-05-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error