
Full text loading...
Gereformeerde gemeentes is reeds 'n geruime tyd by sendingwerk in Botswana betrokke. Vanuit die Gereformeerde Kerk Cachet is daar al sedert 1994 verskeie hulpprojekte geloods en kosbare werk is al deur hierdie studente in Botswana gedoen. Vanjaar beplan die studente van Cachet om vanaf 28 Junie tot 10 Julie by die sendingstasie D'Kar met praktiese dienswerk betrokke te wees.
Article metrics loading...