1887

n Die Kerkblad - Godsdiensonderwys in skole : die verskillende posisies : tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar word soms in die debat oor die kwessie van godsdiensonderwys in die skole 'n onderskeid gemaak tussen "religieuse mense" en "nie-religieuse mense". As ons egter die verskillende standpunte oor hierdie vraagstuk wil beoordeel, kan ons nie uitgaan van hierdie onderskeid nie; alle mense is op die een of ander manier "religieus" of godsdienstig. Hulle aanbid net verskillende gode, en die gode hoef nie noodwendig die bekende gode van die hoofstroomgelowe te wees nie. In die postmoderne tyd waarin ons leef, is mense geneig om selfs vir hulself gode te skep om te aanbid, en sodoende sin vir hulself in die lewe te probeer verseker.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3152/EJC55941
2003-06-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error