
Full text loading...
Hierdie artikel wil prinsipiële leiding vanuit 'n etiese hoek gee oor wat die kerk mag doen in verset teen 'n onskriftuurlike model vir godsdiens in die onderwys. Daar word eerstens gekyk na enkele Skriftuurlike uitgangspunte en tweedens na aksiestappe waarmee die kerk verset kan demonstreer.
Article metrics loading...