1887

n Die Kerkblad - Glenzicht - "...Jy's nooit alleen hier nie" : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dis een van die talle redes waarom mnr. Billy Bleeker, sy vrou Erna en dogter Joey so gelukkig is by die Glenzicht Aftree-oord in Oakdene, Johannesburg. Volgens Erna het hulle 'n groot vriendekring raakgeloop. "Die mense is baie aangenaam en hulle staan mekaar by," vertel sy geesdriftig. In die elf maande wat hulle in die kompleks woon, het Billy reeds 'n pragtige tuin uit "niks" omskep. Volgens Erna is hy "soos 'n mol, eerste ding in die oggend is hy in die tuin". As 'n mens na die tuin kyk, kom jy dadelik agter die Glenzichtinwoners is nog nie naastenby stokoud en oor die muur nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3153/EJC55962
2003-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error