1887

n Die Kerkblad - Volledige Bybel nou in meer as 400 tale beskikbaar : Bybelgenootskap

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vir die eerste keer in die geskiedenis is die volledige Bybel nou in meer as 400 tale beskikbaar. Volgens 'n Bybelgenootskapverslag wat so pas gepubliseer is, het 13 tale die afgelope jaar vir die eerste keer die Bybel in ontvangs geneem, wat die getal tale waarin die volledige Bybel nou beskikbaar is, op 405 te staan bring. 'n Verdere 1 034 tale beskik oor 'n Nuwe Testament, terwyl daar in 864 tale in die wereld ten minste een volledige Bybelboek gepubliseer is. Dit beteken dat 'n gedeelte van die Bybel tans in 2 303 tale beskikbaar is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3153/EJC55964
2003-07-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error