1887

n Die Kerkblad - Tydsbeskouing en Skrifbeskouing : bespreking

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons moet onthou dat tyd - soos ons dit ervaar en meet - 'n element van die geskape werklikheid is wat, soos die res van die skepping, verganklik is, en wat ook radikaal onderskei moet word van ewigheid. Daar moet bygevoeg word dat, terwyl ons as skepsels aan tyd (en spasie) gebonde is, glo ons dat God geensins daaraan gebonde is nie (vgl. Ps. 90). Vir Hom is ons gister, ons hede, ons more en ons oormore tot die einde van die tyd volkome bekend (Ps. 139:16). Hy is ook die heerser oor die tyd van sy skepping, soos oor alle ander aspekte hiervan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3153/EJC55965
2003-07-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error