1887

n Die Kerkblad - Namibië se nasionale Jeugkamp - Mei 2003 : ons bondsjeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hier in Namibië doen ons alles iewat anders! En nog iets wat ons hier anders benader as in Suid-Afrika, is afstande. Vanoor die hele land het die hoerskooljeug saamgetrek, 39 jong-mense, 'n kos-ma, vyf predikante en hul gesinne (wel, die wat gesinne het). Van Outjo, Gobabis, Walvisbaai, Swakopmund, Windhoek en Aranos af het hulle gekom na Langstrand, tussen Walvisbaai en Swakopmund.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3153/EJC55972
2003-07-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error