
Full text loading...
Die briewe van die apostel Paulus is die dele van die Bybel waarin ons die duidelikste gegewens oor die Geestesgawes ontvang. Die aanhaling uit 1 Korintiers 12 waarmee hierlangsaan begin is, wys dit alreeds aan. Daarom gaan ons in die artikel ook hoofsaaklik luister na wat die Here vir ons deur die apostel Paulus hieroor leer.
Article metrics loading...