1887

n Die Kerkblad - 'n Kerklike tuiste in Windsor : gereformeerd-wees in die buiteland

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Om na 'n ander land te verhuis, bring uit die aard van die saak substansiele verandering in 'n mens se lewe mee. Om die waarheid te se, niks bly dieselfde nie. Mens trek al jou wortels in die een land uit en moet van voor af in 'n ander land wortel skiet. As 'n Christen dink mens: "Solank jou Christelike fondament net dieselfde bly", maar dit is nie so eenvoudig as daar nie 'n Gereformeerde Kerk is waar jy net jou attestaat kan inhandig en die drade kan optel nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3153/EJC55977
2003-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error