1887

n Die Kerkblad - Lewende briewe van God - gereformeerd-wees in Nieu-Seeland : gereformeerd-wees in die buiteland

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die titel van hierdie artikel het twee komponente: gereformeerdwees en in die buiteland Ek hoop my lesers sal my verskoon as ek aan die komponent gereformeerdwees 'n bietjie minder woorde gaan afstaan. Nie dat die Gereformeerde leefwyse vir my onbelangrik is nie. Trouens, aspekte soos Christus alleen, Woord alleen, geloof alleen, genade alleen, gekombineerd met suiwer Woordverkondiging, kinderdoop, uitverkiesing en heilighou van die nagmaalstafel is alles baie prominent in my geloofsbelewenis, maar ek is oortuig dat my lesers eers "op datum gebring" behoort te word met die aansprake wat 9 jaar se leef in die buiteland op my gees gemaak het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3153/EJC55978
2003-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error