1887

n Die Kerkblad - Dien en eer God - ook in die tweede huwelik

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die huwelik is een van die weinige strukture wat God ingestel het voor die sondeval. Hiermee saam vergelyk Paulus ook nog die huweliksverhouding tussen man en vrou met die verhouding tussen Christus en sy kerk. Dit is dus baie duidelik dat die huwelik baie belangrik is. Die rede hiervoor is dat God die huwelik ingestel het en dat die huwelik daarom tot eer en verheerliking van sy Naam moet wees. Genesis 2:18-25 en Efesiers 5:21-33 wys baie duidelik dat God Drie-enig sentraal in elke huwelik moet staan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3153/EJC55979
2003-07-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error