1887

n Die Kerkblad - Die pyn van 'n geweldslagoffer - wat preek ek aan hulle?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is algemeen bekend dat daar baie geweld in ons land plaasvind. Die linie waaroorheen geweld gepleeg word, is so wyd soos ons menslike bestaan self. Geweld vind plaas tydens plaasaanvalle, vroue- en kindermolestering en verkragting - beide binne en buite ons huisgesinne. Geweld ontbreek nie op skoolterreine nie en het ook al op kerkterreine plaasgevind. Geweld word gepleeg in ons tronke en op ons strate en paaie

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3153/EJC55980
2003-07-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error