1887

n Die Kerkblad - "Die Bybel is die Woord van God" - J.D. du Toit (1877-1953)

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die versoek van die redakteur van om 'n artikel oor Totius 'n halwe eeu na sy dood te skryf, is nie maklik nie. Inteendeel, die omvang van hierdie man se werk is meer omvattend as wat ons besef. Sy invloed was groot, nie alleen op die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika nie, maar ook op ander kerke. Beperking is noodsaaklik en ons bepaal ons hoofsaaklik by sy werk as teoloog, die predikant, die Bybelvertaler, die Psalmberymer en die digter.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3154/EJC56001
2003-08-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error