1887

n Die Kerkblad - Vroue, vigs, versuim en verlossing

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vroegoggend het sy voor my gesit, 'n agt maande-swanger vrou wat reeds haar tweeling, en laasmaand haar man, begrawe het. Sy het baie vrae gehad. Hoe verduidelik mens vir haar dat die Here haar liefhet as soveel bad luck haar getref het? Sy verstaan nog so min, want sy het maar onlangs van Hom gehoor toe haar man kort voor sy dood vir haar vertel het dat hy Jesus as sy Verlosser aanvaar het. Sy soek. Haar hande vroetel aanmekaar, haar oë kyk op en dan weer weg, sy vee kort-kort trane af, want watter sin maak alles?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3154/EJC56003
2003-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error