1887

n Die Kerkblad - Spreuke 31:10-31 : 'n Bybelse model vir die huwelik

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In kommentare word Spreuke 31:10-31 dikwels die Bybel se gedig oor die Ideale Vrou genoem. Tog kan hierdie gedeelte ook beskou word as een van die Bybelse modelle vir die huwelik. Om hierdie teks só te lees, stem ooreen met die temas en doelwitte van die Spreukeboek. Spreuke stel maniere voor om welvaart en sukses te bereik; dit bied praktiese beginsels vir 'n stabiele, gelukkige lewe.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3154/EJC56013
2003-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error