1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... Ronel Pieterse

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ronél word groot in Benoni en matrikuleer aan die Hoërskool Brandwag waarna sy na die PUK vertrek vir haar studies. Daar voltooi sy onder andere haar Honneursgraad in Psigologie en Meestersgraad in Teologie. Sy het aan die PU vir CHO gedoseer vanaf 1996-1998 aan die Fakulteit Teologie waar sy ook veral betrokke was by die ontwikkeling van studiemateriaal vir die kursus BA Teologie. Tans is sy 'n tydelike dosent by die Vaaldriehoekkampus van die PU vir CHO. Sy is ook saam met haar man, Hannes, betrokke in die gemeente van Vanderbijlpark-Oos, preek met geleenthede in die NG Kerk en tree op as geleentheidspreker. Sy is ook die bedrywige ma van twee seuntjies (2 en 3 jaar oud).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3154/EJC56018
2003-08-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error