1887

n Die Kerkblad - Die plek van die vrou : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

9 Augustus staan bekend as Nasionale Vrouedag, 'n dag wat die fokus sterk op die plek en taak van die vrou in die kerk en samelewing laat val - vandaar ook ons besondere aandag aan hierdie aspek in hierdie uitgawe van Die rol van die vrou het veral gedurende die laaste eeu ingrypend verander. Haar taak het in vele opsigte veeleisender as dié van haar man geword. Haar rolverwagtings het toenemend uitgebrei: vrou vir haar man, moeder vir haar kinders, wyksuster in die gemeente, lid van die skoolkomitee en uiteindelik medebroodwinner van die huisgesin. 'n Byna bomenslike taak. En dan is die lysie nog nie naasteby voltooi nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3154/EJC56022
2003-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error