1887

n Die Kerkblad - Sonder Christus is jy niks : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As die mense van Laodisea goud, wit klere en oogsalf gehad het, sou hulle stad, of ten minste hulle gemeente, dalk vandag nog bestaan het! Van die stad Laodisea is daar vandag niks oor nie. Al wat 'n mens vandag van die stad kan sien, is 'n amfiteater en 'n klompie reghoekige rotsblokke wat hier en daar nog op mekaar gestapel is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3154/EJC56024
2003-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error