1887

n Die Kerkblad - Impakspelers speel vir lewe en dood vir die ware "Afrigter" : jy is God se impakspeler in hierdie wêreld!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons hoor en sien van soveel mense wat anders as ons glo. Ons sien op die televisie hoe hulle in tempels neerval en aanbid en ons hoor oor die radio hoe hulle in vreemde tale bid en praat van Allah en Boeddha. Ons hoor van voorvadergeeste vir wie offers en geskenke gegee moet word om hulle gelukkig te hou sodat dit met die mense goed kan gaan. Het jy al daaroor gewonder of hierdie mense nie ook dalk reg is nie? Het jy al gehoor dat iemand sê: Hoe weet ons Christene of ons geloof reg is? Wie sê hierdie mense wat tot Allah bid en wat in Boeddha glo en vir die voorvadergeeste offers bring, is verkeerd? Miskien sal hulle ook eendag die ewige lewe ontvang, want hulle glo immers in iets!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3155/EJC56032
2003-09-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error