1887

n Die Kerkblad - 'n Gefokusde speler is 'n balspeler (kantlynversoekings kan jou die wedstryd kos, want dan verloor jy balbesit) : jy is God se impakspeler in hierdie wêreld!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Doel van lewenswedstryd - In enige sportwedstryd kan jy slegs punte aanteken en wen as jy die bal het. Daarvoor moet jy dit najaag en behou. Met balbesit kan jy punte aanteken ("score"). In ons lewenswedstryd speel ons in God se span teen die duiwel se span. In God se span fokus ons op die bal, dit is sy Woord wat jou lewenswaardes bepaal. Jy moet dus Woordbesit hê, waar jy die skoon waardes en sedes leer, aanhoudend najaag en dit behou. Fokus jou hele lewe daarop, dan sal jy oorwin in jou lewenswedstryd. Een van die hoofdoele van die opponente in 'n wedstryd is om jou aandag van die bal af te trek, sodat jy op ander versoekings en verleidings op die kantlyn moet fokus, die bal verloor, of uittrap. In die lewenswedstryd wil die opponente dus hê dat jy die Bybelse rein waardes moet los en agter onreine seksuele versoekings en verleidings aanhardloop.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3155/EJC56033
2003-09-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error