
Full text loading...
Elkeen wat rugby ken, weet daar is min dinge so sleg as 'n speler wat selfsugtig is en daarom nie die bal wil aangee nie. Ook in 'n spel soos hokkie of netbal kan jy nooit 'n doel aanteken as die bal nie aangegee word nie.
Article metrics loading...