1887

n Die Kerkblad - Is jy 'n "gaan-terug"-mens of 'n "kom-kyk"-mens? : jy is God se impakspeler in hierdie wêreld!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Weet jy wat 'n impakspeler is? In rugby stuur afrigters op 'n belangrike tydstip van die wedstryd sy impakspelers op die veld. Hierdie fikse, gemotiveerde en toegeruste spelers weet wat die afrigter van hulle verwag en hulle oefen dan 'n groot invloed op die wedstryd uit. As hulle inkom, kan jy dikwels sommer sien hoe hulle die wedstryd in die guns van hulle span swaai. In 'n sekere sin kan ons sê dat ons as gelowiges ook God se impakspelers is. Op hierdie aarde voer Satan en sy magte 'n doelbewuste stryd om God en sy koninkryk skade aan te doen. En die ongelooflike feit is dat God elke gelowige vir die tyd wat ons op hierdie aarde is, as sy impakspelers in hierdie stryd teen die bose magte gebruik. Elke dag van my lewe is ek God se impakspeler.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3155/EJC56036
2003-09-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error