1887

n Die Kerkblad - 'n Ouderling met 'n flessie olie? : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Hervormers het gesë: . Dit beteken dat die Bybel en die Bybel alleen die basis is waarop die kerk wil staan. Dit is die plek waar ons die riglyne vir ons lewe soek en waar ons rigting vir ons alledaagse doen en late sal vind. Maar tye en ervarings het gewys dat dit nie so maklik is nie. Die Nuwe Testament, byvoorbeeld, het ontstaan in en dra die tekens van ander kulturele en sosiale omstandighede as tans in die een en twintigste-eeuse Suid-Afrika. 'n Mens kan eers die krag van Nuwe-Testamentiese woorde en begrippe begin verstaan as daar vasgestel is wat hulle waarskynlik in die tyd van die ontstaan van die betrokke dokument beteken het 'n Geldige konstruksie van die waarskynlike sosio-historiese konteks moet dus gemaak word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3155/EJC56049
2003-09-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error