1887

n Die Kerkblad - Barnabas, die bemoediger ... : riglyne vir ons vandag

Volume 106, Issue 3155
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Nuwe Testament praat met besondere groot agting van Barnabas, 'n vroeë kerkleier. Hy word beskryf as 'n goeie man (Hand. 11:24), 'n profeet en leraar (13:1), 'n apostel (14:14) en een deur wie God wonders bewerk het (15:12). Barnabas het vervolging in die gesig gestaar (Hand. 13:45; 14:19) en het sy lewe gewaag vir die naam van ons Here Jesus Christus (15:26). Hy het gewerk terwyl hy die gemeentes bedien het, sodat hy nie 'n finansiële las vir die gemeentes sou wees nie (1 Kor. 9:6). Die apostels het aan hom die bynaam Barnabas gegee, Seun van Bemoediging, omdat hy dit verdien het!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3155/EJC56050
2003-09-01
2017-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error