1887

n Die Kerkblad - "Jouself verlos van jouself ..." : die Zen Boeddhisme

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die woord "Zen" is 'n Japannese afleiding van die Sanskrit dhyana, wat meditasie beteken. Volgens Zen-oorlewering het hierdie tradisie ontstaan toe Gautama, die Boeddha, 'n lotusblom opgehou het sonder om 'n woord te sê. Slegs een van sy volgelinge (Mahakasyapa) het glimlaggend verstaan wat hy bedoel het, en sodoende die eerste Zen-patriarg geword. Hierdie verhaal verwys na die intensie van Zen om woorde en begrippe agter te laat. Die uiteindelike werklikheid van alle dinge in die wêreld word as leeg beskryf. Leegheid (sunyata) beteken die absolute transendentale werklikheid anderkant die greep van intellektuele verstaan en verbale uitdrukking, maar tog bereikbaar deur meditasie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3155/EJC56051
2003-09-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error