1887

n Die Kerkblad - So lees ek dit ... Die ou paaie - Jeremia 6 : 16b : skrifstudie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Voor u verder lees, moet u eers vers 16 lees; beter nog, lees Jeremia 6: 9-21. Eintlik word dit selde gedoen. Juis daarom kan die teks gelees word as 'n oproep in kerklike kringe om te bly by die bestaande. Elke verandering word as 'n verwatering of afdwaling gesien. Op sy beurt sou die Rooms-Katolieke Kerk hierdie teks kon gebruik om die Protestante tot die moederkerk terug te roep.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3155/EJC56056
2003-09-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error