1887

n Die Kerkblad - Skoolstryd : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar het al soveel deeglike prinsipiële artikels in onlangse Kerkblaaieverskyn dat ons op hierdie stadium nie veel hoef by te voeg nie,behalwe om daarop te wys dat die vraag na godsdiensbeoefeningen godsdiensonderrig in skole ook as 'n gesagstryd gesien kan word. Owerhedehet van Godsweë gesag ontvang om 'n vreedsame, regverdige, vrye enverantwoordelike samelewing op te bou (Rom. 13), maar dit beteken nie dathulle oor absolute gesag beskik wat elke onderdeel van die samelewing totin die fynste besonderhede moet reël nie. 'n Owerheid wat dít probeer doen,wat oor álles wil seggenskap uitoefen, van die samestelling van sportspannetot die gebed op skole, oorskry sy gesagsbevoegdheid en maak hom skuldigaan staatsabsolutisme (Op. 13).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3155/EJC56057
2003-09-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error