1887

n Die Kerkblad - Die mens ... 'n toevallige produk van die natuur, 'n skepsel van God wat Homself in die Skrif aan ons openbaar?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die huidige wêreldgees is nie-Christelik. Nie-Christene aanvaar nie dat alles afhanklik van God is nie. Hulle bevry hulle van sy oppergesag. Sommige van hulle reken dat hulle God nie nodig het om die bestaan van die wêreld en alle prosesse en gebeure in die heelal en op aarde te verklaar nie. Daarom herdefinieer hulle God deur Hom ver buite die wêreld te plaas, sodat Hy geen verbintenis van enige aard met die wêreld het nie. Aan die ander kant is daar nie-Christene wat 'n god wil behou wat immanent (inwonend) in die wêreld is. Dit vind ons in die Ander hervertolk God se immanensie op 'n panteïstiese wyse deur Hom gelyk te stel met die heelal of die lewe self.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3156/EJC56079
2003-10-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error